SATERDAG 15 MAART – PADKOS

SATERDAG PADKOS

As ons erken dat ons sonde gedoen het, sal Hy ons sondes vergewe en ons reinig van al die verkeerde dinge wat ons gedoen het (1 Joh.1:9). Maar as een van julle sonde gedoen het, onthou dat ons iemand het wat nooit iets verkeerds gedoen het nie, en Hy pleit vir ons by die Vader. Dit is Jesus, Christus, wat die prys vir ons sondes betaal het…(1 Joh.2:1,2).

Manie Mar 9th 2014 03:01 pm Padkos No Comments yet

Comments are closed.