SATERDAG 1 MAART – PADKOS

SATERDAG PADKOS (Uit die dagboek PADKOS.)

–– ’n Mens wat op Hom vertrou, word nie ver¬oordeel nie, maar ’n mens wat nie hierdie vertroue het nie, is reeds veroordeel omdat dit die enigste Seun van God is in wie hy nie wou glo nie (Joh.3:18). As iemand deur Christus na God toe na¬der kom, kan Christus hom geheel en al red want Hy leef vir altyd om ons saak by God te stel (Heb.7:25). Het ek dan miskien my krag verloor, so¬dat Ek julle nie meer kan verlos nie?” (Jes.50:2). Waar iemand se lewe gebroke is soos ’n riet wat geknak is, sal Hy dit nie verbreek nie, en waar dit swak is soos ’n lamppit wat rook, sal Hy dit nie beskadig nie (Mat.12:20). O God, U sal nooit ’n mens verwerp wat opreg berou het en nederig is nie (Ps.51:19). My naam is Die Heilige God. Ek woon in ’n hoë, heilige plek, maar Ek woon ook by mense wat hulle sonde erken en nederig is, want

Manie Feb 23rd 2014 05:31 pm Padkos No Comments yet

Comments are closed.